A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #

Tiaan Grundling lyrics : "As Die Hemel Huil"

Ek mis jou vanaand
Nog meer as gist'raand
Die vat van jou hand

'N Soen in die sand
Die reën spat teen die ruit
En die donker bly nie uit

Mis die lig daar in jou oë
En die warheid wat jy glo
Oh


Waar is jy nou?


As die hemel huil oor jou
Dan sal ek onthou
Jou trane in my mond

My hart daar op die grond
Ek staan nou in die reën
Om my trane weg te vee

Sou ons dit dalk kon keer?
Of was dit net te seer?


Wat van weer probeer
'N Laaste keer?


Wanneer hou die dinge op?
Wanneer gaan dit stop?
Is dit dalk te laat om verskoning te maak?

Wanneer kom jy terug na my?
Kom jy terug om hier te bly?
Jou verlede wag vir jou

Ek wag dat jy onthou
Oh


Waar is jy nou?

As die hemel huil oor jou

Dan sal ek onthou
Jou trane in my mond
My hart daar op die grond

Ek staan nou in die reën
Om my trane weg te vee
Sou ons dit dalk kon keer?

Of was dit net te seer?

Wat van weer probeer

'N Laaste keer?

As die hemel huil oor jou

Dan sal ek onthou
Jou trane in my mond
My hart daar op die grond

Ek staan nou in die reën
Om my trane weg te vee
Sou ons dit dalk kon keer?

Of was dit net te seer?

(As die hemel huil oor jou)

Wat van weer probeer
(As die hemel huil oor jou)
'N Laaste keer?


Want 'n engel huil oor jou

Submit Corrections