A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #

ÉF-ÉL lyrics : "Net Om Die Geraas In Te Asem"

Van verder af
die kondisies is perfek
maar maak so seer

twyfel sal jaag soos dit nog altyd het
o altyd het


Hier het ons grootgeword
hier het ons doodgegaan
en weer opgestaan

en die heroïen oorheers
'n minderwaardige produk
gebrandmerk met 'n vervaldatum

net om die geraas in te asem

Droom dromers dreun nie deur alles nie

as jy dag na dag daardeur gaan
is jy beindruk?
dis die vraag

voel soms soos die motief

Hier het ons grootgeword

hier het ons doodgegaan
en weer opgestaan
en die heroïen oorheers

'n minderwaardige produk
gebrandmerk met vervaldatum
net om die geraas in te asem


[Random words...]


Hier het ons grootgeword
hier het ons doodgegaan
en weer opgestaan

en die heroïen oorheers
'n minderwaardige produk
gebrandmerk met vervaldatum

net om die geraas in te asem

Submit Corrections